Liesl Schoonwinkel

Liesl Schoonwinkel mág maar. Tyd het stil gestaan: ons het geluister, geleer en gelag. Sjoe, ek is bly jy was daar - dis onmoontlik om vir iemand anders te verduidelik wat ek alles geleer en ervaar het. Dit was goed om weer 'n slag te fokus op hoe my kop werk en te hoor dat dit oraait is dat my kop anders werk as my man/kollega/vriendin/pa s'n. Dit was veral belangrik om hard en duidelik te hoor hoe my man en kinders se koppe werk! Ek stem heeltemal saammet jou: dit gee mens meer begrip vir en geduld met manlief en die kinders nou dat jy weet hoe mense se denkvoorkeure verskil.

 

 

 

 

 

 

 

 

Hoe lyk my geliefde se brein?



† Na Bo †

© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.